Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Madre Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 33

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Andries C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries C
Besigheidsreis

Perfect location and perfect for a longer stay.

I stayed for a month and really appreciated that there was a full kitchen and laundry right in the unit. It is so centrally located in Stellenbosch that everything is literally at your doorstep. I worked on campus, and it was a ten-minute walk to get to campus. The one thing to take into account: It is right above Stellenbosch's restaurant street and that means that it's not super quiet. The street noise didn't bother me, but if you need absolute quiet then that may be a problem. Great communication with the team at Unique Stay, they were quick to respond to any question and always willing to help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning apartment — everything worked, neat, tidy and truly a home from home!

Although the apartment is above resturants, the noise level is all good, the apartment is very comfortable and is very centrally located, no need for a car as everything is within walking distance. Thank you for an awesome stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luxurious apartment right in the hub of life.

The apartment is super comfortable right in the heart of Stellenbosch. You are within walking distance of all the great buildings and eating establishments in Centra Stellenbosch. The apartment is very well equipped and despite being above numerous restaurants, surprisingly quiet. I would recommend this apartment to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henk T
Gesin met klein kinders

Mooi woonstel.

Die woonstel is regtig baie goed ingerig, behalwe dat daar omtrent net 2 borde is. Ons plan was nie om na elke ete skottelgoed te was nie, maar ons moes. Madre is baie hulpvaardig, maar het ons ingeklok en nie eers aangebied om te help met bagasie nie. Hulle kon nie vinnig genoeg wegry nie. Die parkeerplek is maar beknop en 'n gesukkel om in en uit te ry. Ons het met 'n 6 maande oue baba gereis en ek beveel nie die woonstel aan vir mense met kinders nie, want in die aande is daar baie geraas met die woonstel wat bo op restuarante is. Ons het egter die verblyf geniet en sal dit beslis aanbeveel vir vriende sonder kinders. Baie mooi woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment se terugvoer

Goeie dag Marilize,
Dankie vir die tyd wat jy afgestaan het vir die terugvoer.
Die woonstel word bemark as n eenslaapkamer woonstel. Soos ons telefonies bespreek het, het ek genoem dat dit nie vreeslik groot is vir kinders ook nie. Ons het gehelp met die verskaffing van n bababed, badjie en baby changer teen geen additionele kostes nie, omdat julle reeds to so baie bagasie moes saambring. Met Covid-19 moet ons volgens regulasies baie minder tyd spandeer met die aankoms en social distancing behou - dus het dit gevoel dat ek gejaag het. Ek stem saam dat die woonstel, soos voorheen net vir 2 gaste bedoel is en nie vir kinders ook nie.
Dankie vir die verwysing na vriende en familie.

UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment
Annelize P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize P
Besigheidsreis

Fantasties.

Ons sal weer hier bespreek. Uitstekend..

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay!

Despite being in the hub of Stellenbosch, it is private and secure.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie verblyf!

Hoewel dit in die kern van Stellenbosch is, is die privaat en veilig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons verwag het nie.

Alhoewel die kommunikasie met die bestuur vooraf professioneel en vriendelik was, was die ontvangs met ons aankoms ietwat vreemd en ongerieflik, want ons moes wag in die besige middedorp vir 'n persoon om die woonstelsleutel aan ons te kom oorhandig. Alhoewel mens begrip het vir feit dat dit herf is, was dit duidelik dat die stoep nie skoongemaak is met die oog op ons besoek nie en het die woonstel 'n vreemde reuk gehad. Die warmwatertoestel was ook afgeskakel en ons kon eers heelwat later die aand warm water gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie, sal dit vir mense aanbeveel.

Baie lekker. Sal enige tyd weer daar gaan bly, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment se terugvoer

Goeie dag Elaine,

Dankie vir die mooi 'review'. Ons verwelkom julle enigetyd weer terug.

Groete,

Madre

UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment
Cecile-jo S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile-jo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en baie netjies.

UniqueStay Oudehoek was baie oulik en gerieflik. WiFi was nie gratis nie, aankope by Wish in Birdstraat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab58fd261e867064933dbeb41a677b6f3a6bf8a71473aa5e9310674993a804efe05a0218add31b612b03aa3e0495e686a0db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 820 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Corner of Church and Andringa Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.93782363399 18.861384987831
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem