Strand Akkommodasie by UniqueStay St Tropez 510 | LekkeSlaap
+28
+28

UniqueStay St Tropez 510

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 183, St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

UniqueStay St Tropez 510 bied selfsorgverblyf in sekuriteitskompleks oorkant die strand in Strand. Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig vanaf die sitkamer.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort. Die kombuis het 'n oond en stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, 'n yskas, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser.

Die oopplan-leefarea het 'n eetkamerstel vir 6 en 'n sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Die kompleks bied 'n wassery wat met munte werk en veilige parkeerplek met afstandbeheer-hekke.

UniqueStay St Tropez 510 is sowat 22 km vanaf Stellenbosch en 34 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Die motorhuis het net staanplek vir 1 voertuig en groter voertuie pas dikwels nie. Parkeerplek op die perseel is egter ook beskikbaar vir groter voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by UniqueStay St Tropez 510 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir UniqueStay St Tropez 510
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Strandweg 183, St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink UniqueStay St Tropez 510 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 183, St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdG1rC7UavcTSPPMTLSUapSeWLKCNcEcuTCgKezLGN6ZRVABVIQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 183 Beach Road St Tropez 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.104750612596 18.817676024467
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za