Unit 1 Beach Road

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Unit 1 Beach Road is in Morgansbaai en is 'n seefront-selfsorgeenheid wat slaapplek bied aan 6 gaste.

Dié eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n volle badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus.

Die sitkamer het 'n TV met DStv en lei na die stoep wat oor die see uitkyk. Onderdakparkeerplek en -braaigeriewe is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Morgansbaai het pragtige strande vir skulpies optel, swem, visvang of gaan stap. Ander doendinge in die area sluit rotsklim, perdry en voëlkyk in.

Slaapplek

'n Bespreking by Unit 1 Beach Road sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Unit 1 Beach Road gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za