Unit 1 Licorna Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Unit 1 Licorna Beach is 'n pragtige dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in die veilige Licorna Beach-kompleks in die Umhlanga-strandfront. Dié kompleks bied direkte toegang na die strand deur 'n hek.

Die woonstel het lugversorging en slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die slaapkamers is bo. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-stort en deur wat na 'n balkon lei. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n handstort, toilet en 'n wasbak.

Dié kombuis-, eet- en leefarea is onder. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea het 'n platskerm-TV en skuifdeure wat na 'n patio en tuinarea lei. Die perseel het gratis WiFi.

Die kompleks bied ’n gemeenskaplike swembad en tuine. Wasgoedgeriewe en skoonmaakdienste is beskikbaar op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Unit 1 Licorna Beach sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Unit 1 Licorna Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 999 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za