Lawrence Rocks Akkommodasie by Unit 17 Villa Del Sol | LekkeSlaap
+10

Unit 17 Villa Del Sol

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Marinerylaan en Finnisweg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Unit 17 Villa Del Sol is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Villa Del Sol-kompleks in Margate, stapafstand vanaf die middedorp. Die Villa Del Sol-kompleks is naby Margate se hoofstrand, visvangpier en getypoel.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Elke kamer het lugversorging. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die eenheid lei na 'n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.

Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Die Villa Del Sol-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, kuierarea, sauna en wasmasjien wat met munte werk.

Slaapplek

’n Bespreking by Unit 17 Villa Del Sol sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • h/v Marinerylaan en Finnisweg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Marinerylaan en Finnisweg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7HGgqvnsdezFiuLbcwKO1yzxuBPJ05ya8smSAw63fEw2W22eCk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 6) Corner of Marine Drive and Finnis Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.870728 30.366154
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za