Unit 4611 Serene Spaces at Ellipse
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Karkloof Crescent, Waterfall City, 1685, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Eenheid 4611 Serene Spaces by Ellipse is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel met asemrowende uitsigte oor die Mall of Africa in Waterfall City.
Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n induksieplaat, oond, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar, lugversorging en 'n balkon met uitsigte in. Onbeperkte hoëspoed-WiFi word voorsien.
Gaste kan die ateljee se moderne geriewe geniet terwyl hulle die panoramiese uitsigte inneem, wat gemak en gerief in 'n sentrale ligging kombineer.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Karkloof Crescent, Waterfall City, 1685, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Karkloof Crescent, Waterfall City, 1685, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang