Unit 7 Elgin House

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 15 % af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Unit 7 Elgin House is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou met 'n effense see-uitsig in Mosselbaai, Wes-Kaap. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby die aksie. Elgin 7 is naby verskeie restaurante, winkels en verskeie besoekpunte en doendinge op die Tuinroete.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor, asook ander toebehore. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv.

Die sitkamer lei na 'n balkon via skuifdeure, wat 2 stoele bied vir ontspanning. Kelderparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Unit 7 Elgin House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Unit 7 Elgin House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 360 R1 360 per nag (vir 4 mense)

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za