LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Unit CL016 Seasons Golf Leisure Spa | LekkeSlaap
+9

Unit CL016 Seasons Golf Leisure Spa

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 116 Hartbeesfonteinplaas 445JQ , Ou Rustenburg-pad, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 040 R4 284 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Unit CL016 Seasons Golf Leisure Spa is 'n tyddeel-eenheid in die Seasons Golf, Leisure and Spa Resort in die hartjie van die Suid-Afrikaanse bosveld. Die oord lê aan die hange van die Magaliesberge en is net 45 minute se ry vanaf Sandton en Pretoria.

Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. In die leefarea is daar lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is braaigeriewe en 'n plonspoel buite.

Die Seasons Golf, Leisure and Spa Resort bied 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, tafeltennisblad, veerpyltjies en bordspeletjies. Daar is ook speelplek vir die jongspan, 'n groot skaakbord, springkasteel, putt-putt-baan en 'n gemeenskaplike verhitte swembad. Gaan speel 'n potjie gholf op die 18 putjie-bosveldgholfbaan. Die Tangle woord Terrace is 'n koffiewinkel op die perseel wat daaglikse spesiale aanbiedinge en basiese noodsaaklikhede het.

Slaapplek

’n Bespreking by Unit CL016 Seasons Golf Leisure Spa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Erf 116 Hartbeesfonteinplaas 445JQ , Ou Rustenburg-pad, Brits, 0250, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
was R5 040
Vanaf R4 284
per nag (plek vir 10)
was R5 040
Vanaf R4 284
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 116 Hartbeesfonteinplaas 445JQ , Ou Rustenburg-pad, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3ZjM4YTk5LTI4OGEtNDk4Zi05MjMxLWNhYzI2MjlmZmU5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R5 040, nou Vanaf R4 284  per nag (plek vir 10) Portion 116 Farm Hartbeesfontein 445JQ Old Rustenburg Road 0250 Noordwes 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -25.70132 27.8493
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!