LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Unwind in Paradise | LekkeSlaap
+44

Unwind in Paradise

1 resensie
Selfsorg
Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 4 Jun 2021 tot 30 Jun 2021.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-rylaan 2, Erfdeel 462, Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 R471 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Unwind in Paradise bied gerieflik selfsorgverblyf in Glenmore, en dit is net 250 m van die strand af.

Verblyf is beskikbaar in woonstelle wat geskik is vir 3 tot 4 gaste. Die woonstelle het dubbelbeddens, plafonwaaiers, enkelbeddens of slaapbanke en privaat badkamers met 'n bad of stort en 'n toilet. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Elke woonstel het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV met OpenView in elke woonstel en dit lei na 'n privaat stoep met 'n tafel, sitplek en privaat braaigeriewe.

Unwind in Paradise het 'n groot tuin waar gaste kan ontspan, onderdakparkeerplek, 'n alarmstelsel en 'n elektroniese hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Unwind in Paradise
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Munro-rylaan 2, Erfdeel 462, Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Unwind in Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R550
Vanaf R471
per nag (plek vir 4)
was R550
Vanaf R471
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-rylaan 2, Erfdeel 462, Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeabbbffa64c103f540b97d7e43b4ba7b4dbad34a4929f1b5f01eb7ab3af1fd8870094dd1b6f7cc8a3977ae6acdd021a811c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R471  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 2 Munro Drive Plot 462 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.999250590521 30.267293258604
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!