Groot Marico Akkommodasie by Up The Creek | LekkeSlaap
+28

Up The Creek

Klaas se Kothuis
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kothuis is 'n ongekunstelde tweeslaapkamer-eenheid. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis en -leefarea bevat 'n slaapbank. Die beskutte veranda het ingeboude braaigeriewe met 'n etenstafel en stoele.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Linne word voorsien.

Belasting en Ekstras

Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rondawel
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die rondawel het slaapplek vir 2 tot 4 mense. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-stort en die tweede badkamer het 'n stort en toilet. Daar is 'n kombuis en gedeeltelike oopplan-leefarea met 'n ingeboude braai. Die vreeslik ongekunstelde kothuis het 'n dek met lieflike uitsigte oor die boomtoppe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Linne word voorsien.

Belasting en Ekstras

Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Longdawel
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die Longdawel het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n leefarea, eetarea en aparte kombuis met ingeboude braaigeriewe. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n buitebraai-area vanwaar gaste die pragtige uitsig kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Linne word voorsien.

Belasting en Ekstras

Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoeg Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1NTNlNjI2LTFiOWMtNGVlNC1hMGZjLWVhZTM3YmUxZWM5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 5 Vergenoeg Farm Groot Marico 2850 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.581197892838 26.408663648024
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za