Upper Deck Self-catering Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Jul 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Upper Deck Self-catering Apartment is 'n woonstel wat op die eienaar se eiendom in Swellendam geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gejaag.

Die woonstel is smaakvol versier en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens met 'n enkelslaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond met stoof en 'n wasmasjien.

Daar is 'n TV met DStv in die leefarea en gratis WiFi is regdeur die woonstel beskikbaar. Gaste kan die braaigeriewe gebruik en ontbyt kan teen 'n addisionele koste gereël word.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig. Upper Deck Self-catering Apartment is naby winkels, museums, galerye en bessie- en likeurplase.

Slaapplek

'n Bespreking by Upper Deck Self-catering Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Upper Deck Self-catering Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 R1 530 per nag (vir 6 mense)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Jul 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za