Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper Deck Self-catering Apartment

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Upper Deck Self-catering Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rondine I - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rondine I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place.

We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename oorblyplek.

Ons is vriendelik ontvang en tuis laat voel deur ons gasvrou. Die verblyf in die woonstel was aangenaam. Dit dien as 'n goeie basis waarvandaan Swellendam en die omstreke verken kan word. Maak seker dat jy die Drostydmuseum, saal met rytuie, ou tronk, ambagswerf en Mayville roostuin besoek. Daar is lekker koffie-drink-plekke en eetplekke. Ouer persone kan dalk moeite hê om hul bagasie teen die trappe op te dra na die verblyf op die eerste verdieping. Daar is wel hulp aangebied daarmee. Die druk van die water in die stort kan beter wees. Van die blindings by die vensters is buite werking. Die geruis van verkeer op die N2 is iets waaraan mens gewoond moet raak. Ontbyt is opsioneel beskikbaar teen 'n ekstra bedrag. In geheel gesien, bied Upper Deck veilige, gehalteverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly/tidy/airy and well-equipped with enough lighting during load shedding.

A pity about the road noise off the N2 that could bother some. The place is better than the photos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L
Saam met vriende

Baie geniet.

Ons was 6 volwassenes. Ek sal sê dit is meer geskik vir net 4 volwassenes of 4 volwassenes met 2 kinders. Baie lekker braai-area. Alle toebehore daar om te braai. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Het ook nie beswaar gehad dat nog 4 mense by ons aansluit vir braai nie. Veilige parkering. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin C
Gesin met tieners

Was awesome.

Dis 'n baie mooi plekkie, sal definitief weer gaan. Was daar vir sports - kon nie veel die plekkie geniet. Sou graag wou sit en braai. Als so gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M
Gesin met tieners

Baie mooi plek en ruim. Hulle het kuier baie geniet.

Baie aangenaam verras met Upper Deck. Fantastiese eienares.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanita E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanita E

Baie netjiese eenheid in 'n rustige omgewing.

Sal in die toekoms weer van Upper Deck gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ena N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena N
Saam met vriende

Ruim, skoon en netjiese verblyf.

Die woonstel beskik oor alles wat 'n mens nodig het. Dis jammer dat dit so naby die N2 geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
I A L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
I A L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier.

Alles is so netjies en ons het niks kortgekom nie. Die enigste negatiewe opmerking wat ons kan maak, is dat die geraas van die snelweg nogal erg is. Die gasvrou was egter baie vriendelik en tegemoetkomend. En die woonstel is pragtig, ruim en uiters netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
El-doree G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El-doree G

Oorslaapbestemming, maar pragtig!

Baie dankie, dit was 'n baie lieflike nagrus en pragtige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamie S
Saam met vriende

Alles was netjies en het in ons behoefte voorsien.

Dalk nog 'n badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenell L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenell L
Gesin met klein kinders

Ontsnap die gejaagdheid.

Vriendelike diens en die eenheid is skoon en netjies en het alles wat ons nodig gehad het. Lieflik op die stoep gesit en gesels laat middag in die rustigheid van Swellendam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Beslis die moeite werd.

Ek het die plekkie namens familie bespreek, terugvoer van hulle was dat dit regtig wonderlik was en dat hulle dit baie geniet het. Die plekkie is baie netjies en het heeltemal aan al hulle behoeftes voldoen. Sal enige tyd weer hiervan gebruik maak indien nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josie B
Saam met vriende

Gerieflik geleë vir historiese geboue.

Baie hulpvaardige gasvrou. Lekker gebly en sal sonder twyfel weer daar bly as ons weer in Swellendam sou kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sydney W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney W
Saam met vriende

Great stay at Swellendam.

We were pleasantly surprised with the quality of the stay we had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus. Vriendelike gasvryheid.

Upper Deck Self-Catering het aan al ons behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Upper Deck Self-catering Apartment se terugvoer

Beste Danie
Baie dankie vir die goeie gradering. Geseende nuwe jaar. Groete Yolande

Upper Deck Self-catering Apartment
Josephus T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Josephus T
Saam met vriende

Excellent place but bit expensive.

Enjoyed the stay and everything was clean. Hosts were perfect and attentive but for a 1 bathroom apartment with 2 beds in the corridor, it was too expensive.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende plek, maar bietjie duur.

Het die verblyf geniet en alles was skoon. Die gasheer was perfek en opreg, maar vir 'n 1 badkamer-woonstel met 2 beddens in die gang was dit te duur.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Gesin met klein kinders

Lekker dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely.

I would highly recommend upper deck. It is clean, full kitchen and or anything else that you would need and it is so spacious. Thank you for a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Upper Deck Self-catering Apartment se terugvoer

Dit was lekker om julle te kon huisves. Kom gerus weer.

Upper Deck Self-catering Apartment
Delzean A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delzean A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Dit was nog een van die mooiste plekkies wat ons besoek het, ek sal beslis weer gaan. Die atmosfeer was kalm en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane N
Enkelreisiger

'n Huis weg van die huis af.

Ek het verskriklik lekker gebly. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Dis ruim, netjies, veilig en geleë in 'n lekker area! 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Upper Deck Self-catering Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dis so lekker om dit te hoor!!

Upper Deck Self-catering Apartment
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhout-laan 25, Drosdykop, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU0t2NCa6WM0IeTG9Y77JVsMmXTc6IIPEBTNhA8hi4oOfnL1gzV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 25 Geelhout Avenue Drosdykop 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.023982812363 20.452653765678