Groenpunt Akkommodasie by Upper Green Point Luxury Villa | LekkeSlaap
+28
+28

Upper Green Point Luxury Villa

Selfsorg
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 14, Groenpunt, Kaapstad, 800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Upper Green Point Luxury Villa is 'n selfsorghuis in Groenpunt. Die perseel het n prentjiemooi uitsig oor die omgewing en is net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede aan die Atlantiese Seekus.

Die huis is smaakvol versier en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer. Daar is 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei.

Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n swembadjie en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Goed gemanierde klein- tot mediumgrootte-troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die perseel het die ideale ligging: Dit is sowat 2,8 km vanaf die KIKS en die Kunstekaap, 2,6 km vanaf die Two Oceans Akwarium en 2 km vanaf die V&A Waterfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Upper Green Point Luxury Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Roosstraat 14, Groenpunt, Kaapstad, 800, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 14, Groenpunt, Kaapstad, 800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ6CXDXmUB6Y54Hlnh199rswnPNB1nT6arqDfZ1XDs4Q1Br4GSf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 000  per nag (plek vir 6) 14 Roos Street Green Point 800 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.911428249743 18.406483321426
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za