Upperbloem

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uitsigte, goeie ligging en 'n ontspanne atmosfeer is wat jy hier kan verwag.

Hoog op in die historiese Maleise Kwartier, met panoramiese uitsigte oor Tafelbaai en Kaapstad, bied Upperbloem bekostigbare, luukse akkommodasie in 'n rustige landelike atmosfeer, dog slegs 'n klipgooi weg van die stadskern, en 'n 10 minute rit na die strande van Kampsbaai en Clifton.

Al die woonstelle is selfsorg en het volledig toegeruste kombuisies.

Langstraat en Groentemarkplein is 5 minute loopafstand weg, met kafees, restaurante en kroeë om te voldoen aan elke smaak. (Langstraat is ook bekend vir sy naglewe).

Kinders: ons is lief vir hulle, maar daar is nie slaapbanke of ekstra 2 enkelbeddens nie. Kinders onder 12 slegs op versoek.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits
  •  Spaans
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Upperbloem gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za