Dan Pienaar Akkommodasie by Urban Bliss | LekkeSlaap
+16

Urban Bliss

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dickie Clark-straat 29, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Urban Bliss is sentraal in Bloemfontein geleë en bied bekostigbare oornagverblyf. Dié gastehuis het toegang tot die vernaamste hoofweë, winkelsentrums en restaurante.

Die gaste-eenheid is smaakvol gemeubileer en het 'n privaat ingang. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed (opblaasmattras vir kinders/reis wieg vir babas) en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV en gemaklike banke in die sitkamer en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Bloemfontein-dieretuin, die Franklin-natuurreservaat, Bloemfontein Gholfklub, Loch Logan Waterfront en Boyden Observatory in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Urban Bliss
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dickie Clark-straat 29, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Urban Bliss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dickie Clark-straat 29, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASHLFJeZmUlVfBCXURqvOOs1qdVZ7lUioQGjHXFxiw2x2ED2Qmd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 29 Dickie Clark Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.092786426867 26.216704845428
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za