Urban Chic Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Urban Chic Boutique Hotel is op die hoek van die lewendige Lang- en Peperstraat in Kaapstad, 'n gewilde naglewe-
en toeriste-bestemming, geleë. Die kusstad is bekend vir sy goeie klimaat, natuurlike ligging, ongerepte strande, kunsvlytmarkies, plant- en dierlewe en die ikoniese Tafelberg en Robbeneiland. Dit is die perfekte plek vir gaste wat op soek is na 'n luilekker vakansie.

Verblyf word aangebied in 12 standaardkamers en 8 luukse kamers. Elke kamer het 'n gemaklike bed, en suite-badkamer, Afrika-mahoniehoutmeubels, oorspronklike kunswerke en Juliet-balkonne met asemrowende uitsigte oor Tafelberg, Leeukop en Seinheuwel.

WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.

Nabygeleë doendinge sluit wynproe, begeleide staptogte, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Italiaans
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Urban Chic Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za