Urban Oasis at The Rubik
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Loop Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Urban Oasis by The Rubik bied luukse akkommodasie met uitsigte oor die stad in die hartjie van Kaapstad.
Die elegante woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure kan gaste 'n oggendkoffie op die balkon geniet. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir gaste wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront, Iziko Bo-Kaap Museum en Greenmarket Square almal binne loopafstand van die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Top Host Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Loop Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Loop Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang