The Classic
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Wale & Burg Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 592 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Classic bied moderne selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Kaapstad. Die woonstelgebou is ideaal geleë naby die stadskern, met ou gloeilampe wat aan blootgestelde koperpype hang.
Hierdie pragtige eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 'n koningingrootte bed en maak gebruik van die oorblywende badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix, asook gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike dakswembad. Veilige parkering is beskikbaar met 24-uur-sekuriteit.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Wale & Burg Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Wale & Burg Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang