Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Retreat

Selfsorg
Kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R150
per nag, vir 1 mens
Beskrywing

Die kampeerterrein is klein en privaat, en het 'n ablusiegebou met 'n stort, wasbak, toilet en 'n buitestort met warm water. Indien The Nest nie bespreek is nie, is daar ook 'n tweede ablusiegebou om te gebruik. 'n Hek lei na die Anysberg Natuurreservaat en bied toegang tot bergpoele. Daar is 'n klein bergpoel om in te swem en voëlbaddens om plaaslike voëls te lok. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Oond
Prys sluit in

Tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Daar is geen selfoonsein nie en sodoende ook geen onderbrekings nie. Die hoofhuis het internet indien dit benodig word.
Daar is grondpaaie wat na die eiendom lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Peter's House
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Peter's House is 'n selfsorgkothuis met 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n kombuis en leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof en oond, yskas en mikrogolf toegerus. Die kothuis het 'n buitebraai-area en 'n sitarea naby aan die dammetjie vir voëlkyk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is geen selfoonsein nie en sodoende ook geen onderbrekings nie. Die hoofhuis het internet indien dit benodig word.
Daar is grondpaaie wat na die eiendom lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Annex
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Annex is 'n selfsorgkothuis met beperkte elektrisiteit; kerse dra by tot die knus atmosfeer. Die kothuis het 'n oopplan-slaaparea met 2 enkelbeddens en 'n sitarea. 'n Tweede oopplan-area het 'n koninggrootte-bed, eet- en kombuisarea. Die badkamer het 'n stort en 'n bad met 'n gasgeiser. Die kombuisie is met 'n yskas en 'n stoof toegerus en die kothuis het 'n privaat stoep met draagbare braaigeriewe en 'n eetarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is geen selfoonsein nie en sodoende ook geen onderbrekings nie. Die hoofhuis het internet indien dit benodig word.
Daar is grondpaaie wat na die eiendom lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Nest
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Nest is 'n selfsorgkothuis met 'n oopplan-uitleg in die kampeerterrein en loopafstand van die hoofplaashuis. Die kothuis het 'n oopplan-slaap, eet- en kombuisarea. Daar is 'n enkelbed wat ook as 'n bank gebruik word, 'n koninggrootte-bed, 'n ronde etenstafel en 'n kombuisarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof toegerus. Daar is 'n braai-area en 'n aparte ablusiegebou met 'n toilet, wasbak en stort. Die gebou het beperkte maar genoegsame elektrisiteit van 'n sonkragsisteem. Beligting is hoofsaaklik kerse en sonkragligte. Die buitestoep is ideaal vir voëlkyk en om die naglug te aanskou.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is geen selfoonsein nie en sodoende ook geen onderbrekings nie. Die hoofhuis het internet indien dit benodig word.
Daar is grondpaaie wat na die eiendom lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: OP6090 Ouberg-pas, Plaas 15, Tussen Montagu en Ladismith, Ladismith Distrik, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12f1782a20bc0975076d98bf15ac2ad08e8d6cf2307068038bcc82b05f9005f63c964e94b8f0e459ad5ecd9bc512098fc4e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 OP6090 Ouberg Pass Road, Farm 15 Between Montagu and Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.537084577974 20.678499367706
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem