Urban Utopia
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 046 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Utopia is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Kaapstad, ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n sentrale stadswegbreek.
Die oopplan-woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV in.
Gaste het toegang tot verskeie gemeenskaplike areas in die gebou, insluitend 'n dek met braaigeriewe, ideaal om sonsondergange of 'n braai te geniet. Wasgoedgeriewe is beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang