Urchin Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Urchin Cottage is 'n unieke seekantkothuis in Kommetjie teen Kaapstad se Atlantiese Seekus. Dié kothuis het 'n uitsig oor die see en dit is loopafstand van die strand af.

Die huis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 1 badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die slaapkamers is op die boonste vloer. Die een het 'n dubbelbed en die ander een het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die woonkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort. 'n Gastebadkamer met 'n stort is beskikbaar op die grondvloer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, yskassie, stoof, oond, ketel, en kookgerei. Verder is daar 'n braai-area, TV en gratis WiFi.

Doendinge in die omgewing: swem, branderplankry, skubaduik, visvang, verfbal, voetslaan, bergfietsry en meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Urchin Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Urchin Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 031 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za