Urlaub am Bauernhof Marico

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Plaas-akkommodasie, Marico-area, Duitse styl - Groot selfsorg plaashuis met 4 slaapkamers elk met dubbelbed, 2 toilette, 2 baddens en 1 groot stort.

Ons is gelee op 'n werkende beesplaas met pragtige bosveld natuurskoon, ryk boom-en voellewe en langs die Marico rivier met wildernis rivierfront.

Die huis is ten volle toegerus, en is 25 km noord van Groot-Marico naby die Botswana grens. Dis
ideaal vir jaggroepe, toergroepe of gesinne met kinders wat wil wegbreek uit die stad.
Etes op navraag beskikbaar. Reg van toegang voorbehou.

Daar is veilige parkering en Dstv is beskikbaar mits gaste hul eie simkaart saambring.

Uitstappies in die omgewing:
* jagplase,
* krokodilplaas,
* leeuplaas,
* Pilanesberg,
* Oog van die Marico,
* Marico Bosveld Dam,
* Molatedi Dam,
Gaste kan ook visvang, jag asook op staptoere deur veilige boskamp met baie wild ens. gaan op navraag.

Ons is ideaal gelee vir mense wat na Botswana reis en gaste kan ook kamp.

Buitelanders is welkom, ons praat:
* Engels,
* Afrikaans,
* Duits,
* Italiaans.

Tipiese duitse pension met Urlaub am Bauernhof eienskappe.

Prys: R 250pp per aand vir bed en koffie/beskuit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Vlaams
  •  Duits
  •  Italiaans

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Urlaub Am Bauernhof Marico gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]