LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Usambara Lodge | LekkeSlaap
+27

Usambara Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plot 16, Muldersdrift, Krugersdorp, 1746, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Usambara Lodge is 'n unieke, luukse toevlugsoord vir die hedendaagse reisiger. Die lodge is gerieflik geleë en ideaal vir gaste wat die Krugersdorp- of Muldersdrift-area besoek en is slegs 30 minute van beide Johannesburg en Pretoria af.

Ons luukse eetkamer bied die perfekte lokaal vir intieme funksies soos verjaardagpartytjies, verlowingspartytjies, jaareind-funksies en soveel meer.

Met bekostigbare tariewe is ons doelwit om ons gaste met warm, vriendelike diens te verwelkom en om onderskeidende en onvergeetlike verblyf vir hulle te voorsien. Ons is op dieselfde perseel as Usambara Wedding Venue geleë.

Jy kan uitsien na gerieflike en sorglose verblyf by ons.

Ons bied 'n eetkamersaal vir ontbyt en voorafgereëlde aandetes, veilige parkeerplek en intieme funksies in ons eetkamer met maksimum 80 gaste. 'n Lughawependeldiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Ons aanvaar Mastercard, Diners Club, American Express en Visa. Daar is 'n kontantkroeg en grootskerm-TV, maklike toegang tot die stad, 'n winkelsentrum, banke en uitgange na hooflughawens. Daar is 'n vertrek waar voorbereiding vir mini-konferensies kan plaasvind, 'n gesondheidspa en 'n haarsalon. Die lodge is kindervriendelik.

Ons eetkamer is elegant en stylvol. Dit kan maksimum 80 gaste neem. Ons bedien ontbyt, middagete en aandete aan ons gaste (besprekings is nodig). Funksies soos verjaardagpartytjies, verlowingspartytjies, jaareindfunksies en soveel meer kan gehou word. Die eetkamer is met 'n kontantkroeg toegerus.

Ons het 22 dubbelkamers. Ons kamers is baie ruim en het en suite badkamers. Ons bied ook geriewe saam met koffie- en teestasies. Al die kamers het lugversorging.

Ons het 2 pragtige bruid-suites beskikbaar. Hulle is ruim en elegant. Albei het en suite-badkamers. Geriewe en 'n koffie- en teestasie is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Usambara Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Plot 16, Muldersdrift, Krugersdorp, 1746, Gauteng
  • Gaste dink Usambara Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plot 16, Muldersdrift, Krugersdorp, 1746, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjY2UzMjZiLTlkZWEtNDFiMi04N2ZjLWQxYzVkMzdhOTMwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Plot 16 Muldersdrift 1746 Gauteng 086 999 0018 13:00-16:00 09:00 -26.05299 27.81125
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!