LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Usambara Lodge | LekkeSlaap
+27

Usambara Lodge

Lodge
Dubbelkamers
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons het 22 dubbelkamers. Ons kamers is baie ruim en het en suite-badkamers. Ons bied ook geriewe soos koffie- en teemaakgeriewe. Alle kamers het ingeboude lugversorging. 'n Dubbelkamer kan in 2 enkelbeddens omskep word op versoek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt ingesluit

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 5 en 14 jaar deel met 2 volwassenes teen R400 per kind. Ons het 'n restaurant met 'n à la carte-spyskaart vir middagete en aandete.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bruid-suite
Vanaf R2 800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons het 2 pragtige bruid-suites beskikbaar. Hulle is ruim en elegant. Albei het en suite-badkamers. Geriewe en koffie- en teestasie beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt ingesluit

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 5 en 14 jaar deel met 2 volwassenes teen R400 per kind. Ons het 'n restaurant met 'n à la carte-spyskaart vir middagete en aandete.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plot 16, Muldersdrift, Krugersdorp, 1746, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjY2UzMjZiLTlkZWEtNDFiMi04N2ZjLWQxYzVkMzdhOTMwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Plot 16 Muldersdrift 1746 Gauteng 086 999 0018 13:00-16:00 09:00 -26.05299 27.81125
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!