LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+233
Gastehuis in Alberante

Utopia Guest House   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Nita G
1 nag
5.0
Sep 2026

‘n Ware paradys - hoogs aanbeveel. Absoluut perfek! As jy op soek is na die perfekte blyplek in Alberton, is Utopia Guest House die regte keuse. Die kamers is netjies, pragtig en toegerus met alles wat jy kan nodig kry. Wat die verblyf egter ekstra spesiaal gemaak het, is die hartlike en vriendelike gasvrou wat uit haar pad uitgaan vir haar gaste. Baie dankie vir die uitstekende diens! Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Utopia Guest House
Thank you for the beautiful review. God bless you and your beautiful family always.

Helene B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekende verblyf. Ons verblyf by Utopia Gastehuis was heerlik. Skoon, netjies en uitstekend toegerus met alles wat mens nodig het. Stil en rustige omgewing. Die eienaar het effektief gereël en was baie vriendelik en behulpsaam. Kan beslis die gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Utopia Guest House
Many thanks for the beautiful review.

Yvonne R
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Wonderlik! Ongelooflik lekker gebly. Skoon, netjies en alles wat jy benodig. Kombuis ten volle toegerus. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Utopia Guest House
Thank you Yvonne We welcome you and your beautiful family back any time!

Sershin P
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Very pleasant stay. Excellent area and accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Utopia Guest House
Thank you, Sershin. We welcome you back any time.

Narina C
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ongelooflik! Unexpectedly stumbled upon this gem of a guest house. You made our stay so much easier! Thank you for going out of your way to help us when our travel plans suddenly changed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Utopia Guest House
Your family and yourself are always welcome back. Wonderful guests.

Anelize J
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie sentraal, veilig, skoon met alles wat jy nodig het. 'n huis weg van die huis. Die gasvrou is wonderlik en laat jou gou tuis voel. Sal hierdie verblyf definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Utopia Guest House
Thank you for your review, Anelize.

Leanie R
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Die beste gastehuis waarin ek nog gebly het! Alles is pragtig, netjies en in plek. Bed slaap heerlik en Candice is 'n ongelooflike aangename gasvrou. Utopia sal my vir seker weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Utopia Guest House
Hi Leanie. Thank you so very much for these kind words. You were amazing to have at my guest house. We welcome you back any day. Blessings Candice.

Melanie-anne J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fabulous, clean, safe, has everything you need, comfortable. Welcoming, safe, beautiful, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Utopia Guest House
Thank you So much... we look forward to seeing you again xxx

Lyndley-anne N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

1 word: amazing. Honestly the best place to just get away from everything and chill out with your partner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Utopia Guest House
Thank you so much. You were great guests. We love having you here...

Jandri M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld. Laat mens baie welkom voel. Skoon en netjies. Candice is baie besorgd oor haar gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Utopia Guest House
Thank you xxx

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf R1 400
10 % AF
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
10 % AF
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
10 % AF
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Somerset Street, Alberante, Alberton, 1449, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ecfa5127777541a8ab7a7eff1e7c6d719bcf8608d430eb453b97cd2dbc71bb57050da83a3aedf50d75473dbe1b3f491e8d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 8 Somerset Street Alberante 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.2691073 28.1057984