Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Utopia @ LaBallito

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Die balans moet 1 maand voor die inklokdatum betaal word.
- ‘n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is saam met die balans 1 maand voor die inklokdatum betaalbaar en sal via EFT binne 10 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word, mits die perseel en inhoud in dieselfde toestand as op die inklokdatum is.
- Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
- Linne word na 7 dae omgeruil of halfpad deur verblyf as dit langer as 7 dae duur.
- Geen besprekings vir groepe van jonger as 23 jaar nie.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
- Rook is in die eenheid verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg 8, La Ballito-kompleks, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHYUa76nZnxxJtGvBxRwptpruxUXsLYtDY7oexicyEee8gZiYLc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 8 Jack Powell Road La Ballito complex 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.532627981126 31.221089212303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem