Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self-Catering Unit

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Jinkie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 1 resensie vir Self-Catering Unit
Netheid
2.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Alida V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Alida V
Saam met vriende

Totaal onaanvaarbaar.

Die fasiliteite stem glad nie ooreen met dit wat op die webtuiste geadverteer word nie. Alhoewel die blyplek skoongemaak is, is die eenhede gemeubileer met uitskot meubels, gordyne, ens. Linne het gate in, gordyne in die kombuis verskil van mekaar, ook in lengte. Van die slaapkamers het slegs voering as gordyne en moes die dames in die badkamer gaan aantrek. Alhoewel skoon, lyk die plek verwaarloos. Daar was geen eetgerei, breekgoed, koffie, tee, ens in die eenheid nie. Plaaswerkers herlaai hulle selfone en stap deur die huis - geen respek vir gaste nie. Die diens (kantoor) is uiters swak, telefone word nie beantwoord nie en mens sukkel derhalwe om toegang tot die lodge te kry. Ons kan dit ongelukkig vir niemand aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 17)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 17)
Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 17)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhN2Q0YjI3LTg0OTQtNDdlMi04ZDkwLTExNmVkYWVhNGFlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 17) 1 5 1 2 R34 Schweizer-Reneke 2780 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.256418 25.350804
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem