Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Cabanas 3B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 71, Uvongo, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Uvongo Cabanas 3B is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is naby aan die Uvongo-swemstrand en ander besienswaardighede in die area.

Hiérdie woonstel op die grondverdieping bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dakwaaier, dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het ’n stapelbed en 1 enkelbed. Hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer wat ’n stort het.

Die goed toegeruste kombuis het ’n yskas, oond met ’n stoof en mikrogolfoond. Die aangrensende leefarea het ’n TV met 'n OpenView-dekodeerder. Gaste kan ook hul eie DStv-dekodeerder saambring (geen Explora-dekodeerders). Die leefarea lei na ’n klein stoep.

’n Aangewese onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die kompleks het ook gemeenskaplike braaigeriewe. Die kompleks is ook binne 6 km vanaf die Hibiscus Mall en ’n rit weg van ander geriewe in die Margate- en Shelly Beach-area.

Slaapplek

’n Bespreking by Uvongo Cabanas 3B sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Uvongo Cabanas 3B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • Colinstraat 71, Uvongo, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Cabanas 3B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 71, Uvongo, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2a7dbcabd28f1451b7822f49ac01a796227ec0ad3cb34c5dccafe7b3ee7ef3310d1c64d497d6fbbef93d773aaee67dd16cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 71 Colin Street Uvongo 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.832600246375 30.397694459414
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem