Uvongo Chalet 17

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uvongo Chalet 17 is in ‘n veilige kuskompleks in Uvongo in die hartjie van die Hibiskuskus. Dié dorp is die ideale basis vanwaar gaste die subtropiese Suidkus se strande en natuurlike woude kan verken.

Dié woonstel het slaapplek vir 8 en beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens en die derde kamer het 2 stapelbeddens. Die badkamers het baddens en storte.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en toonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek en ‘n TV met DStv.

Die kompleks bied veilige parkeerplek aan 1 voertuig, asook ‘n swembad en ‘n see-uitsig.

Buiten die strande is die warm Indiese Oseaan ideaal vir snorkel en duik. Ander doendinge sluit branderplankry, seil, kanovaart, waterski en wildkyk in.

Slaapplek

'n Bespreking by Uvongo Chalet 17 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uvongo Chalet 17 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R610 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za