Uvongo Chalets 11

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uvongo Chalets 11 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Uvongo Chalets-kompleks. Die kompleks is geleë naby die strand en verskeie winkels en geriewe.

Dié chalet is 'n ateljee-eenheid met 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n dubbelbed, plafonwaaier, slaapbank en 'n TV. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Daar is 'n ontbyttoonbank met 2 stoele. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die chalet bied toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Uvongo Chalets 11 sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uvongo Chalets 11 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za