LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uvongo Chalets 19 | LekkeSlaap
+16

Uvongo Chalets 19

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Nr. 19 Uvongo Chalets, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Uvongo Chalets 19 is 'n ruim en luukse selfsorgwoonstel in Lilliecrona Boulevard, reg oorkant die pad van die strand af. Kyk hoe die son opkom oor die see vanaf hierdie ongelooflike woonstel of kyk hoe die maan se strale op die donker water van die see glinster terwyl jy jou aandete op die patio geniet.

Geniet die heel beste moderne gesinsverblyf in 'n veilige en ontspanne omgewing. Hierdie woonstel is op die onderste verdieping en is ideaal vir gesinne met kinders asook grootouers.

Die woonstel is smaakvol versier en het slaapplek vir 8 gaste (4 volwassenes en 4 kinders). Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens en dis ideaal vir 4 kinders. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het granietoppervlaktes, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, broodrooster, elektriese ketel, eetgerei en breekware, asook 'n tuimeldroër. Die sitkamer het 'n lieflike leersitkamerstel en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie slimkaart en dekodeerder bring. Die sitkamer lei na 'n groot, beskutte balkon met buitemeubels, 'n ingeboude braai en 'n Weber-braai. Daar is hope ruimte vir die kinders om in die tuin te speel langs die woonstel.

'n Toesluitmotorhuis word voorsien. Uvongo Chalets het ook 'n gemeenskaplike swembad en addisionele gasteparkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Uvongo Chalets 19 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Uvongo Chalets 19
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Lilliecrona Boulevard, Nr. 19 Uvongo Chalets, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Chalets 19 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R695
per nag (plek vir 8)
Vanaf R695
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Nr. 19 Uvongo Chalets, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5ODQ5NTZlLTJkNjgtNDAxNy05MTg0LWQyMmNhYmYxYWE4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R695  per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 Lilliecrona Boulevard No. 19 Uvongo Chalets 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.84201848549 30.392665733799
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!