LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uvongo Chalets 4 | LekkeSlaap
+55

Uvongo Chalets 4

9 resensies
Selfsorg
Blits-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf voor 30 November 2021

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 16, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Uvongo Chalets 4 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Uvongo Chalets-kompleks. Die kompleks is naby die strand, verskeie winkels en geriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens, en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, broodrooster, oond, breekware en eetgerei, asook 'n skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, maar nie vir 'n Explora-dekodeerder nie. Die woonstel het plafonwaaiers en die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en uitsig oor die see.

Uvongo Chalets het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek. Die kompleks is slegs 500 m van Uvongo se strand af.

Die kompleks is 5 km vanaf die Hibiscus Mall, 6 km van die Southcoast Mall af, en 4 km vanaf Shelly Center.

Slaapplek

’n Bespreking by Uvongo Chalets 4 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Uvongo Chalets 4
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Lilliecrona Boulevard 16, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Chalets 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R500
per nag (plek vir 8)
was R1 000
Vanaf R500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 16, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78eKD48EOHNHdGPl8Ve3pEfHlgNV54dzoStEvpo6EH7CATpn4E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R500  per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 16 Lilliecrona Boulevard Beacon Rocks 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -30.842326040373 30.392245186682
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!