Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Chalets 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 16, Uvongo Chalets 8, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Uvongo Chalets 8 is in 'n sekuriteitskompleks op die strandfront in Uvongo, Margate en bied selfsorgverblyf in 'n woonstel vir 8.

Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 8 gaste. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea, -sitarea en -binnebraai. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en een van hierdie kamers het lugversorging. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die sitkamer het 'n bank wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer is nuut oorgedoen.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien wat gaste kan gebruik.

Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met sitplek vir 8 geniet en in die sitarea voor die toegeboude binnebraai kuier. Daar is ook 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Uvongo Chalets 8 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Uvongo Chalets 8
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Ligging

  • Lilliecrona-boulevard 16, Uvongo Chalets 8, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Chalets 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 16, Uvongo Chalets 8, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA484aa3ecbb89b7972c83983a87b828722b72fac64d794f52d65cdbd461f283a19fc0060e3ccd1886f5734947d219c1f2fb6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 16 Lilliecrona Boulevard Uvongo Chalets 8 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.842093879769 30.392087903427
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem