Uzuri Guesthouse
2 resensies
B&B
- Kapasiteit: 34 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Jonker-weg 154, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Uzuri Guesthouse is oorkant Windhoek se Skougronde en naby Maerua Mall geleë. Die mall bied 'n verskeidenheid klerewinkels, koffiewinkels, restaurante, kruidenierswinkels, bankgeriewe, Virgin Active en vele meer.
Die verblyf beskik oor 13 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV, gratis WiFi, 'n yskas, lugversorging en 'n lessenaar vir sakereisigers.
Gaste het toegang tot 'n semi-verhitte swembad en 'n pragtige tuin.
Die gastehuis het 24 uur-geslotekringtelevisie vir gaste se gemoedsrus.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Opsomming van Resensie
3.9 uit 5van 2 resensies vir Uzuri Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ligging
- Jan Jonker-weg 154, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink Uzuri Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 34 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Jonker-weg 154, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom