Vaal De Grace - Villa on Fairways

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vaal De Grace - Villa on Fairways is 'n luukse selfsorg-villa op die Vaal de Grace Gholflandgoed. Die huis is stapafstand van die Vaalrivier af. Die villa is ideaal geleë tussen die neënde putjie en die eerste groen op die 18 putjie-Nick Price Gholfbaan, net buite Parys. Vaal de Grace is 110 km van Johannesburg af.

Die villa beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n sitkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg en na die oopplan-eetkamer lei. Daar is 'n volledige kantoor.

Gaste kan die plonspoel gebruik, die uitsig van die balkon af geniet en van die verskeidenheid boeke op die boekrak lees. Die huis is ideaal vir diegene wat wil wegkom van die stad en is geskik vir gesinne.

Slaapplek

'n Bespreking by Vaal De Grace - Villa on Fairways sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vaal De Grace - Villa On Fairways gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 400 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false