Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal de Sioleh

Rivieroewer-eenhede met slaapplek vir 2
Vanaf R700
R700 R630
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Elke eenheid het 'n lieflike stoep aan die voorkant en beskik oor 'n privaat braai-area met 'n uitsig oor die rivier.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-chalets wat aan die rivierfront
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie dubbelverdieping selfsorg-chalets het 'n grasdak en is in 'n wildkamp met wit en bruin blesbokke. Hierdie chalets het 'n pragtige uitsig oor die Vaalrivier en op die berge en is naby die vlakwater vir kunsvlieghengel en die gemeenskaplike swembad. Elke chalet bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed. Die kombuis, sitarea en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet is op die onderste verdieping. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel. Buite het elkeen van hierdie chalets 'n privaat braai-area met 'n uitsig oor die rivier.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rivieroewer-eenhede met slaapplek vir 4
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorg-houteenhede is op die oewer van die Vaalrivier geleë en het elkeen 'n privaat area voor die chalet vir visvang en kuier. Hierdie eenhede het lugversorging en bied elk slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, aparte badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste maak van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet gebruik. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, klein stoof en oondjie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en ekstra stoele. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 2 enkelbeddens. Elke eenheid het sy eie braai-area en maklike toegang tot die gemeenskaplike swembad en trampolien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rivieroewer selfsorg-eenhied
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid is op die oewer van die Vaalrivier geleë en het 'n asemrowende uitsig en pragtige sonsondergange. Dié eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het 2 dubbelbeddens en 3 enkelbeddens. Die gaste van hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n tafel met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitplek. Die eenheid bied privaatheid met 'n lieflike visvang- en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 7 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastehuis
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Gastehuis bied slaapplek aan 8 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n lieflike kombuis en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste van hierdie 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek. Die stoep het buitesitplek met 'n lieflike uitsig op die berge.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 74 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Sioleh, , Parys, 9585, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf936d988bc7c536e1bb1c3e04fe110167a3d597cfe7a13df7cf1ce3b77911b86f39492a02f5559f723f45026f14c21eb2a5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Vaal de Sioleh Koedoeslaagte 516 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.849796858299 27.318609653373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem