Christiana Akkommodasie by Vaal De Vue - Diamant Straat 12 | LekkeSlaap
+113
+113

Vaal De Vue - Diamant Straat 12

4 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diamantstraat 12, Christiana, 2680, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Diamond Street 12 is in Christiana geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers.

Verblyf word aangebied in 3 ruim slaapkamers en daar is slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat en badkamer in die kamer met 'n spa-bad, stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan en 'n boek kan lees.

Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die twee kamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die kamers is ideaal vir 'n gesin wat saam reis.

Die gastehuis bied ook gemeenskaplike selfsorggeriewe. Dit sluit 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei in.

Alle slaapkamers het lugversorging, linne en handdoeke.

Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en DStv, sowel as 'n eetarea met oorgenoeg sitplek.

Anger geriewe sluit 'n binnebraai-area met 'n Jacuzzi, 'n swembad, buite-braaigeriewe en veilige parkeerplek vir gaste se motors in.

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Vaal De Vue - Diamant Straat 12
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Diamantstraat 12, Christiana, 2680, Noordwes
  • Gaste dink Vaal De Vue - Diamant Straat 12 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Christiana Noordwes
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diamantstraat 12, Christiana, 2680, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhM2Q5NmFjLWM2ZjgtNGI4ZC1iMWE4LTU0Zjk4NGQ1ZTBjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 12 Diamond Street Christiana 2680 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.90660090428 25.167930275202
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za