Christiana Akkommodasie by Vaal De Vue Guest House | LekkeSlaap
+50
+50

Vaal De Vue Guest House

32 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 4B, Christiana, 2680, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Vaal De Vue Gastehuis is in die dorpie Christiana langs die Vaalrivier. Dié gastehuis bied luukse gehalte verblyf wat ideaal is vir paartjies, sakereisigers of dié wat net ontspanne oornagverblyf soek.

Die gastehuis bied 3 stylvolle slaapkamers met slaapplek vir altesaam 6 gaste. Die hoof-suite, Waterlelie, het 'n koninggrootte-bed en 'n romantiese spa-bad en ruim stort. Die Visarend-suite het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die Galjoen-suite het 'n koningingrootte-bed. Albei het en suite-badkamers met ruim storte. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met DStv, 'n haardroër, koffie- en teemaak geriewe en komplimentêre sjerrie. Ons bied ook 3 luukse, ruim kamers (slaapplek vir 6) by die hoofgebou te Diamantstraat 12, Christiana. 'n Selfsorgopsie in 5 eenhede met slaapplek vir 10 is ook beskikbaar.

Daar is 'n koffiewinkel op die perseel en die gastehuis bied pragtige uitsigte wat deel vorm van Vaal de Vue Gastehuis oor die Vaalrivier.

Ontbyt is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Daar is heelwat doen dinge in Christiana en die omliggende omgewing. Bootvaarte, braaipakke, en kan op versoek deur die bestuurder gereël word. Spesiale piekniek mandjie kan gepak word teen R450 vir 2 persone om te geniet op die Vaalrivier.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Vaal De Vue Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Rivierstraat 4B, Christiana, 2680, Noordwes
  • Gaste dink Vaal De Vue Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Christiana Noordwes
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 4B, Christiana, 2680, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZDVhZGQ5LTJmYzItNDg4OS1iMWViLTgwYWUzODdhYjkzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 4B River Street Christiana 2680 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.913544725662 25.175279087164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za