Deneysville Akkommodasie by Vaal Delta - Villa on Vaal | LekkeSlaap
+16

Vaal Delta - Villa on Vaal

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-straat 34, Vaaldam Waterfront, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 750 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Vaal Delta se Villa on Vaal by die Vaaldam is 'n alleenstaande dubbelverdiepinghuis met selfsorggeriewe in 'n groot en goed versorgde tuin wat oor die water uitkyk in Deneysville.

Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n ateljee en 'n groot oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Elke slaapkamer het fantastiese uitsigte.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n privaat ontbyttoonbank met stoeltjies in. Die eetarea het 'n etenstafel met 8 stoele. Die sitarea en gemeenskaplike areas het lugversorging en die 2 hoofslaapkamers het en suite-badkamers. Daar is lugversorging in die sitkamer.

Die tuin het 'n lieflike plonspoel, 'n trampolien en 'n onderdak-sitarea. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel vir motors en bote.

Slaapplek

’n Bespreking by Vaal Delta - Villa on Vaal sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Vaal Delta - Villa on Vaal
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Waverley-straat 34, Vaaldam Waterfront, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Vaal Delta - Villa on Vaal het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-straat 34, Vaaldam Waterfront, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ZmRkYjkxLWQ0NmMtNDJlZi1iODVmLWJkZjYxNzQ0ZGYzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 750  per nag (plek vir 10) 1 5 1 4 34 Waverley Street Vaal Dam Waterfront 1932 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.899451 28.112725
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za