Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal Marina Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leervisstraat 655, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vaal Marina Guest House is 'n huislike gastehuis in die Vaal Marina langs die Vaaldam. Dit is net 'n uur se ry van Johannesburg af en ideaal vir 'n ontspannende naweekwegbreek. Die Vaaldam is gewild vir water-aktiwiteite soos seil, motorbootvaar, ski, kanovaar en visvang.

Verblyf word in 5 eenhede gebied. Die Wittebrood-suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort. Eenheid 2 en 3 het elkeen 2 enkelbeddens en dié gaste deel 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die gesinseenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 4 enkelbeddens en 'n stapelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Eenheid 5 bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed.

Elke kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike eet-, sit- en kuierarea met 'n L-vormige rusbank en 'n 60" TV met DStv en Netflix. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n pooltafel en 'n klankstelsel.

Daar is 'n grasdak-lapa buite met braaigeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond, 'n buite-etenstafel, 'n tuin 'n plonspoel en 'n vuurput. Gaste kan ook spa-behandelings teen 'n ekstra koste bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vaal Marina Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Vee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Leervisstraat 655, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Gaste dink Vaal Marina Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vaal Marina Gauteng
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leervisstraat 655, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbab722dbb526f410e849d97c91435bf69c8a0a297fcd6a13256c2b552735960d8fdf6e5e10e14dbbf42d42eb94dc7c84b1f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 655 Leervis Street Vaal Marina 1945 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.878867 28.2295681
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem