Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal Marina Guest House

Gastehuis
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 het 2 enkelbeddens. Die kamer deel 'n badkamer met Eenheid 3 en hierdie badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Beddegoed, handdoeke en stortjel word voorsien.
Ontbyt en ander etes kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Spa-behandelings is op die perseel teen 'n ekstra koste beskikbaar, insluitend refleksologie en masserings.
Gaste moet bedag wees op die ander gaste op die perseel.
Geen geraas of harde musiek word vanaf 22:00 toegelaat nie.
Gaste het nie toegang tot die kombuis nie, maar 'n buite-kombuis en braai-area is beskikbaar en reëlings kan vir eetgerei en breekware getref word.
Kinders moet te alle tye onder toesig wees.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 3 het 'n dubbelbed. Die kamer deel 'n badkamer met Eenheid 2 en hierdie badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Beddegoed, handdoeke en stortjel word voorsien.
Ontbyt en ander etes kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Spa-behandelings is op die perseel teen 'n ekstra koste beskikbaar, insluitend refleksologie en masserings.
Gaste moet bedag wees op die ander gaste op die perseel.
Geen geraas of harde musiek word vanaf 22:00 toegelaat nie.
Gaste het nie toegang tot die kombuis nie, maar 'n buite-kombuis en braai-area is beskikbaar en reëlings kan vir eetgerei en breekware getref word.
Kinders moet te alle tye onder toesig wees.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1 - Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebroodsuite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort, toilet en wasbak. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Beddegoed, handdoeke en stortjel word voorsien.
Ontbyt en ander etes kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Spa-behandelings is op die perseel teen 'n ekstra koste beskikbaar, insluitend refleksologie en masserings.
Gaste moet bedag wees op die ander gaste op die perseel.
Geen geraas of harde musiek word vanaf 22:00 toegelaat nie.
Gaste het nie toegang tot die kombuis nie, maar 'n buite-kombuis en braai-area is beskikbaar en reëlings kan vir eetgerei en breekware getref word.
Kinders moet te alle tye onder toesig wees.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid vir 4
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n gesin en het 4 enkelbeddens en 'n stapelbed sowel as sy eie en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Beddegoed, handdoeke en stortjel word voorsien.
Ontbyt en ander etes kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Spa-behandelings is op die perseel teen 'n ekstra koste beskikbaar, insluitend refleksologie en masserings.
Gaste moet bedag wees op die ander gaste op die perseel.
Geen geraas of harde musiek word vanaf 22:00 toegelaat nie.
Gaste het nie toegang tot die kombuis nie, maar 'n buite-kombuis en braai-area is beskikbaar en reëlings kan vir eetgerei en breekware getref word.
Kinders moet te alle tye onder toesig wees.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leervisstraat 655, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbab722dbb526f410e849d97c91435bf69c8a0a297fcd6a13256c2b552735960d8fdf6e5e10e14dbbf42d42eb94dc7c84b1f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 655 Leervis Street Vaal Marina 1945 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.878867 28.2295681
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem