Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal River Bush Lodge

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrage-weg, Boschenvaal Riverfront Lodge 29, Boschenvaal, 9585, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R10 080 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Vaal River Bush Lodge is in Boschenvaal Riverfront Lodge geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is net 'n uur se ry vanaf Johannesburg wat dit die ideale wegbreekplek vir 'n naweek of gedurende die skoolvakansie maak.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 10 gaste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die eerste leefarea het 2 enkelbeddens en daar is 2 enkelslaapbanke in die tweede leefarea. Van die 3 en suite-badkamers het een 'n bad en stort, die tweede net 'n bad en die derde 'n stort-oor-bad. Die vierde, aparte badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n kroeg met sitplek vir 6 op die onderste verdieping. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die huis is rondom die swembad en sy houtdek gebou en word deur lowerryke, inheemse plantegroei omring. Natuurlike hout word in die binnenshuise versiering gebruik en baie natuurlike lig kan deur die oopvoudeure en die vensters stroom.

Al die leefareas lei vanaf hierdie ontspannende area en gaste kan ook voor 2 kaggels ontspan. Die stoep het 2 deksambrele, 'n hangmat, 8 sonstoele en 'n etenstafel met sitplek vir 8.

Die unieke boothuis is 'n sonkamer met glasmure wat oor die Vaalrivier hang en is 'n wonderlike plek om die dag deur te bring. Dit het ook sy eie hangmat, sitarea en 'n etenstafel vir 8 gaste. Daar is ook 'n swaai met sitplek vir 3 en 4 ekstra hangmatte op die jetty.

Gaste kan in die Jacuzzi ontspan en braaigeriewe word voorsien. Veilige parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar. Daar is 'n kragopwekker in die geval van 'n kragonderbreking of beurtkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by Vaal River Bush Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Vaal River Bush Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Hertzog Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 10

Jaar gelys 5

Ligging

  • Barrage-weg, Boschenvaal Riverfront Lodge 29, Boschenvaal, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Vaal River Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 080
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R10 080
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrage-weg, Boschenvaal Riverfront Lodge 29, Boschenvaal, 9585, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2c22a85c0a99bdd3ea1b9cdda2a3b2735ba11756400be0f6199606d9266337d9bf0171a18b719e018c9090b16d9fbba30e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 080 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Barrage Road 29 Boschenvaal Riverfront Lodge 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.797234307715 27.757027321614
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem