LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+28
Gastehuis in Vanderbijlpark

Vaal River Guest House   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Sering Street, SE3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Vaal River Gastehuis is geleë in 'n rustige en veilige omgewing, naby die Emerald Casino Oord, Noordwes Universiteit, Emfuleni Gholfbaan, Vaal Mall Winkelsentrum, Sasol, Omnia, Safripol, Mittal, Heron Banks Gholflandgoed en Riverside Mall wat 1 km weg is met winkels soos Woolworths Food, Clicks, Wimpy, Mugg and Bean, Checkers en Pep winkels.

Al 7 kamers is versier met 'n smaakvolle flair en elegansie. Meesterlik gekose meubels is naatloos geïntegreer met moderne geriewe. Alle kamers is toegerus met houtvloere, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas, lugversorging (warm en koud), platskerm-TV, WiFi en elkeen het hul eie privaat ingang. Kwaliteit Hans Grohe krane in die badkamers, met die stort wat groter as die standaardgrootte is.

Ons het sonkrag om die kragprobleme die hoof te bied.

Vaal River Gastehuis verwelkom jou, maak jou verblyf so gerieflik as moontlik en gee jou waarde vir geld.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Elize B
Besigheidsreis
5.0
Aangename verblyf. Dit was 'n aangename ervaring. Skoon geriewe.
Sep 2026
Jan A
Besigheidsreis
5.0
Puik woonplek, baie ruim, netjies en stil. Uitstekende verblyf!
Sep 2026
Zelda V
5.0
Relaxing and cosy. Received as advertised. Nice area, cosy and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Jan A
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Baie netjies, gerieflik, perfek vir oornag.
Mei 2026
Prof Herman V
5.0
Alles goed en lekker, dankie! Baja lekker gebly, dankie. Dalk sonpanele vir noodkrag.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

INA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 6 Sering Street, SE3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Vaal River Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Sering Street, SE3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwNmRiODNkLTJmNTAtNDk3Zi1iMmM4LWY0NzRiMjNkOGJjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 6 Sering Street SE3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.74283 27.84829
Soek in 'n groter streek