Vaal River House @ Lochvaal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Loch-laan, Lochvaal, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R3 393 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Vaal River House @ Lochvaal is 'n selfsorghuis teen die Vaalrivier en dis die ideale bestemming vir vriende en familie wat vir 'n naweek wil wegbreek. Die huis het 'n groot grasperk vir kinders en volwassenes om saam te speel en 'n boothuis waar gaste kan ontspan.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak-eenheid, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook skuifdeure wat op die stoep met 'n tafel en stoele oopmaak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens vir 2 kinders of 2 volwassenes en die derde kamer het 'n koningingrootte-bed. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, ketel, stoof, oond en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n slaapbank, kaggel en 'n platskerm-TV. Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep en 'n ingeboude braai. Die groot tuin het sonstoele, 'n swembad, piekniektafel, 'n ingeboude braai en 'n swaaistoel. Die boothuis het 'n sitarea, eetarea en 'n ingeboude kroeg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Loch-laan, Lochvaal, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Vaal River House @ Lochvaal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vanderbijlpark Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Loch-laan, Lochvaal, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang