Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asseblief kennis van die volgende: die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 1 enkelbed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed met 1 enkelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens met 1 stapelbed ook. Elke slaapkamer is groot genoeg om 'n ekstra enkelbed vir kinders te hê wat 8 volwasse gaste en 4 kinders toelaat.
Die breekskadedeposito sal 5 tot 10 dae na uitklok terugbetaal word.
Die tennisbaan is nie in 'n goeie toestand nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 1, Haartbeesfontein, Vaaldam, R549, 12 km from Deneysville, 2116, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 16:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang