Cacadu-distrik Akkommodasie by Vaalkop Private Game Reserve Cottage | LekkeSlaap
+20

Vaalkop Private Game Reserve Cottage

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkop Private Wildreservaat, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 200 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Vaalkop Private Game Reserve Cottage bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n rustige wegbreek in die pragtige Karoo en huisves nie-dreigende wild.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Elke kamer het 2 driekwartbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek.

Die gastekothuis het 'n buitebraai-area en lapa, 'n swembad, dekke wat na noord en suid front en 'n ekstra buitebadkamer.

Begeleide staptoere en ritte is beskikbaar om die terrein en wild in dié unieke area te aanskou. Gaste kan 'n skemerkelkie tydens die staptoere of ritte geniet.

Gaste kan ook kom ervaar hoe klein wildbokkies gevoer word.

Slaapplek

’n Bespreking by Vaalkop Private Game Reserve Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Vaalkop Private Wildreservaat, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cacadu-distrik Oos-Kaap
Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkop Private Wildreservaat, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcmzT0aLVbaDvfYY6XaFXwUTvhBnobotymzipZ24hmP0wf50LDA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 4 persone) Vaalkop Private Game Reserve Steytlerville 6250 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.277833333333 24.513416666667
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za