LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vaalwater Bush Camp | LekkeSlaap
+33

Vaalwater Bush Camp

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 72 resensies vir Vaalwater Bush Camp
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hanli V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli V
Saam met vriende

Bekostigbare oornagverbyf.

Stil, veilige en rustige omgewing. Mense in winter moet maar gewaarsku wees dat eenhede baie skraps gemeubileer is, met geen matte, warm komberse, of verwarmers nie. Foto's moet gerus opgedateer word. Die eenhede is ruimer as wat foto's toon. Die ligging en omgewing is ook mooier. Ongelukkig is somersbeddegoed koud in winter, geen matte op vloer, laat die eenheid snags erg koud. 'n Bietjie hartlike koffie/tee/koffie/suiker/melk en 'n beskuitjie op eg Suid Afrikaanse manier, sal waardeer word.

Annelie V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, netjiese kamers en geriewe.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamers is toegerus met die basiese benodighede. Die badkamers is netjies. Ons het lekker gebly en gekuier. Dit is 'n goeie plek om te begin wanneer jy die Baviaanskloof wil ry.

Andre G - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huisie was netjies en skoon. Baie rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly. Huis was netjies en skoon gewees. Spieëls in die kamers sal baie help en hout vir die kaggel as dit so lekker koud is. Ons sal weer daar gaan bly.

Nigel H - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel H
Saam met vriende

Wonderful position, amazing views. Incredibly clean and very well maintained. We will be back.

Recommended for all following an east to west through Baviaans,.

Ruben G - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben G
Saam met vriende

Baie vriendelik ontvangs, baie moeite gedoen om aan al ons behoeftes te voorsien.

Baie lekker gebly baie mooi en sal dit defnitief aanbeveel vir enigiemand.

Pieter B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Gesin met tieners

Pragtige Karoo. Berge en bossies. Skape en springbokke. Netjies, skoon en vriendelik.

Sien sterre.

Jaco B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met klein kinders

Perfek vir ons behoefte.

Uitstekende waarde vir geld. Ablusie was super skoon en mooi modern. Ons was vriendelik ontvang! Perfekte oorbly as jy vroegoggend die Baviaans wil invaar.

Maggie D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maggie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs oornag voor ons in Baviaans ingaan.

Plekkie het baie potensiaal wat nie benut word nie.

Willem D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, bevredigend, privaat.

Mense wat die besluit neem om Baviaanskloof te ry, het klaar besluit dat sekere geriewe nie besikbaar sal wees nie, soos selfoonontvangs, restaurante ens. in die kloof. Vaalwater het egter die verwagtinge oortref, behalwe dat die warm water in die stort omtrent nie bestaan nie. Of dit herstel of verbeter kan word? Hopelik.

Eddie O - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon en gerieflik, maar geen warm water in die badkamer en vorige gaste het al daaroor gekla.

Laat daar aangekom en geen warm water in die badkamer nie, kon nie stort na 'n lang dag se reis nie. Kamer ruim, mooi en alles reg, maar kort bietjie TLC.

Francis S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis S
Saam met vriende

Pleasant stay.

Pleasant stay and very accommodating.

Albert J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert J
Saam met vriende

Te kort om regtig te geniet.

Die vuurherd in Ons Huisie is fantasties.

Joanna V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna V
Enkelreisiger

Beautiful spot

Ablutions far away. Poor cooking facilities.

Eddie J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie J
Saam met vriende

Friendly hosts, good accommodation.

Only problem is the condition and the distance of the untarred road to the venue.

Hermien K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien K
Gesin met tieners

Rustic, rustig, goeie ligging vir Bavisanskloofpas, Willowmore en Uniondale.

Eenvoudige netjiiese verblyf, goeie opsie as jy die Baviaanskloof en omgewing wil explore. Hesmé baie vriendelike en aangename gasvrou. Man en seuns dierbaar en behulpsaam. Ablusieblokke baie netjies en skoon. Lieflike karooplaas-atmosfeer. Storte ruim, maar van die stortkoppe verstop en stortgordyn onprakties. Het in Langhuis oornag met twee kamers, ablusieblok vir dames is ver, veral as dit reën en baie min oorhoofse dekking as dit reën, wat in ons geval was. Grondpad is rybaar, maar sal dalk uitdaging wees vir mense met 'n lae sedanvoertuig.

Cobus H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie rustig, mooi omgewing,'n heerlike ervaring van die Karoo.

Skoonste badkamers. Wild in die omgewing. Mooiste sterre-kyk. Gasvrou vriendelik, gasvry en baie behulpsaam. Dankie vir 'n klein oase in die Karoo.

Tracy C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brief but very pleasant stay. Clean and tidy with everything we needed.

Our stay was just a short overnight stay on the way into the Baviaanskloof, but Vaalwater had everything we needed. It was clean and tidy. Esme was friendly and helpful. Only negative was that the shower did not work very well as there was very little water pressure.

Johan S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n perfekte oorslaapplek op pad na die Biaviaanskloof toe.

Die huisie was lieflik. Volledig toegerus met alles wat mens nodig het - selfs n botteloopmaker. Dit is stil en rustig en die aanwysings was perfek. Klientediens was uitstaande en selfs toe ons vroeëer wou inkom, het Hesme ons geakkommodeer. Ons beveel dit sterk aan vir enige iemand wat op pad is of nou net deur die Baviaanskloof gekom het.

Ella H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ella H
Saam met vriende

Karoostilte.

Baie lekker aardse Karoogevoel. Skoon en netjies. Dalk bietjie aandag aan die gordyne gee. 'n Bietjie liefde met die dekor in en om die huis sal meer gaste trek.

Nick Y - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic, yet comfortable self-catering house which overlooks pleasant farmlands.

A value for money stopover directly en route to the sought after Baviaanskloof. Very neat, tidy and comfortable with all the equipment one needs for self-catering, but no tea and coffee caddy, so be sure to bring your own. Our 'Onse Huisie' was right next to the road and for those wanting total peace and quiet I would suggest booking one of the units further away from the road.

Katryn D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katryn D
Gesin met tieners

Dit was die wonderlikste plek om te bly!

Die ligging, en verblyf. Ons was tuis in "Ons huisie". Die grondpad is mooi, die landskap wonderlik, die huisie met sy vuurherd binne is gesellig.. Die berg en plaasgevoel is goed vir ’n mens. Sal beslis weer daar gaan bly, een aand is te min!

Elizabeth N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike huisie, net 1 aand oorgeslaap.

Hesme die gasvrou is baie behulpsaam, ons het baie lekker gebly. Ons sal weer by hulle gaan bly, netjiese skoon huisie.

Callie R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige kuier.

Ablusie baie netjies, skoon en modern.

Roland E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roland E
Gesin met tieners

Rustig en gerieflik.

Lekker toegerus, buitebraai kort bietjie aandag.

Andreas K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir mense wat hou van natuur en die leefstyl wat die natuur bied.

Daar is swemplek, 4x4-roete en die wêreldse plek om te stap en die Karoo te geniet. Ideal vir gesinne wat saam wil wees.

Callie D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie D
Saam met vriende

Ons het baie lekker en gesellig gebly. Dit was ons derde keer by Vaalwater en tweede keer in "Ons Huisie". Ek sal dit vir enigeen aanbeveel.

Ons Huisie is baie basies met alles wat nodig is om gerieflik te wees. Die huisie in mooi skoon en daar was genoeg komberse vir ons almal vir die koue nagte. Die vuurmaakplek in die leefvertrek is baie gesellig. Ons het heerlik gebly.

Lynn S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A delightful stay.

Friendly hosts who provided insight into the area.

Claudine S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet place.

Very quiet place on the door step of the Baviaanskloof. Thanks to Hesmé who helped us to find a solution for a flat tire in the middle of nowhere.

Gerhardus D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, gerieflike, rustige en aangename verblyf. Sal graag weer aandoen.

Ons het ongelukkig net een nag by Vaalwater Bush Camp oorgeslaap terwyl ons onderweg was na Stilbaai. Ons probeer altyd om ander roetes as die hoofpaaie te gebruik om by ons eindbestemming uit te kom. So sien ons plekke waar ons nie voorheen was nie en beplan waar ons graag in die toekoms meer tyd sou wou deurbring.

Christie C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Very comfortable stay.

Yvonne C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne C
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig met asemrowende natuurskoon.

Die huisie is mooi uitgelê en alles wat jy nodig het is daar. Dis skoon en netjies. Ons kon ons batterye herlaai. Natuur is asemrowend.

Etienne S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Saam met vriende

Fantasies.

Ons het so lekker gebly daar, Esme is die vriendelikste, mees behulpsame person in die kloof. Die badkamers was ongelooflik netjies en skoon. Ek kon nie vir meer waarde vir my geld gevra het nie.

Andre M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Heerlike Karoo-stilte.

Die gasvrou was besonders behulpsaam en het ons kort verblyf so gemaklik moontlik gemaak. Toe ons vertrek was my voertuig se een band pap en sy het ons dadelik bygestaan met om dit gou te pomp. Baie dankie Hesme ons sal weer daar kom kuier in die toekoms.

Jan B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Word beslis aanbeveel.

Heerlike verblyf. Pragtige uitsig. Gasvry mense.

Jaco V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Dit is die 2de keer wat ek daar oornag. Die badkamers is uiters netjies. Daar was geen probleme in die kamers nie en dit was baie mooi skoon. As daar een aanbeveling is wat ek kan maak is om binnekort die latte wat dien as 'n afdak by die kamers te vervang.

Malinda-lee L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda-lee L
Gesin met klein kinders

Fantastiese oorstop so teen die grondpad af.

Ons was 'n gemengde groep. Ouma en oupa was in 'n kampeerwa. Broer, skoonsus en kleinding was in 'n chalet, en ons, met 'n klein baba was in 'n tent. Alhoewel dit ongeveer 32 km uit op die grondpad was, was die pad baie mooi geskraap. Daar is wel so 6.5 km vanaf die plaas, van Willowmore se kant af 'n rowwer stuk, maar al die voertuie het dit met gemak daardeur gemaak. Die stukkie grondpad laat mens reeds ontspanne voel en die natuurskoon is asemrowend. Die ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam en die plaasgevoel was wonderlik. Jy word gegroet deur 3 plaashonde ook nog. Daar is staproetes en die fikser lot tussen ons het 'n baie goeie drafroete bekom. Die chalets is vreeslik skoon en baie prakties uitgelê. Die kampeerterrein is skoon, oop en kyk op na die koppies. Ons, in ons tentjie, was wel onkant gevang deur die dou en kondensasie teen die volgende oggend, maar dit is niks wat genoeg handdoeke nie kon oplos nie. Die ablusieblokke is netjies en daar is genoegsame water en druk vir 'n vars stort. Daar was wel een toilet wat nie gewerk het nie en om warm water te kry is 'n effense gestoei, met die aanname dat dit met gas verhit word. Ons sal die plaas definitief aanbeveel.

Suzette H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Baie lekker gebly, net so bietjie ver om grondpad uit te ry vir een aand. Sal volgende keer langer kuier.

Sonja V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met tieners

Ongelooflik.

Wat 'n wonderlike ondervinding. Ek, my tiener dogter en ouers het die voorste huisies gehad en heerlik gekuier. Alles gehad wat ons nodig gehad het vir die 3 nagte se verblyf. Dit was ongelooflik netjies en Hesme was vriendelik en het gehelp met die vries van al die braai vleis. Die yskassie se vriesplek baie klein. Daar is heerlike dam om in te swem. Definitief 'n ondervinding wat ek en my ouers nooit sal vergeet nie. As jy wil wegkom van alles en net in die stilte van die natuur wil ontspan is dit dit die plek vir jou.

Chanelle B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle B
Gesin met tieners

Asemrowend.

Baie lekker plekkie. Die landelike omgewing waar dit geleë is maak dit die moeite werd.

Alan H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gift for Parents. Great.

They enjoyed it, very hands-on management.

Willy V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Willy V
Saam met vriende

Nie beïndruk nie.

Ons het al by plekke gebly watter baie minder gekos het en beter geriewe en gasvryheid gehad het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Not impressed.

We have stayed at places which cost a lot less and they had better facilities and better hospitality.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Esther L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther L
Saam met vriende

Rustig en mooi

Baie mooi en netjies. Gasvrou was baie vriendelik.

Luda R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker koud!

Die plekkie is goed geleë voor jy Baviaanskloof aanpak. Die huisie was netjies en het alles in wat nodig is. Ons sou daai aand 'n kaggeltjie binne baie waardeer en geniet het, want dit was baie koud buite. Aangesien die son nie die dag geskyn het nie, was daar nie warm water nie, want die sonsverhittingstelsel kon dus nie werk nie, maar die silwerskoon ablusieblok was oop en tot ons beskikking om 'n heerlike warm stort te gaan neem.

Johann C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gemaklike verblyf.

Mooi en netjiese verblyf, maklik om te kry. Vriendelike, aardse mense. Sal dit aanbeveel.

Tshepo J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo J

Good value for money and the customer service was also good. Friendly personality as well.

See stars.

Ronel P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel P
Gesin met tieners

Salig.

So rustig en vreedsaam. Lekker koel onder bome. Badkamers is eksie perfeksie.

Andre V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met tieners

'n Lekker plek vir die prys om te oornag om Baviaanskloof te sien

Sien sterre.

Wimpie G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wimpie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil.

Volledig toegerus. Skoon. Mooi. Gasvrou baie behulpsaam. Hondeparadys.

Jaco V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet, die dame was baie gasvry en behulpsaam.

Ons het net so voor sonsondergang aangekom by Vaalwater Bushcamp en wou terug ry dorp toe om kos te gaan koop! Die dame van die Bushcamp het aanbeveel om te help met kos (wors, eiers, brood, melk ens.) sy het net gevoel dis al te laat om al die pad terug te ry dorp toe. Sy was 'n ster gewees!

Sanette J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette J
Gesin met tieners

Vaalwater is a great place to stay at, we will definitely go back!

Everything were clean and tidy. The staff went out of their way to assist as during our three day stay. Well done Vaalwater! We will surely visit again!

Tinus D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus D
Gesin met tieners

Geen kliënte diens.

Geen warm water, die eienaar kom nie om te sien of die besoekers gemaklik is en of daar enige probleme is nie.

Marinda V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Gesin met tieners

Netjies, gerieflik, goed ingerig

Goeie oornag voordat jy Baviaans aanpak. Stil en rustig met vuurmaakplek in die huisie. Groot bad om die tam lywe in te week. Sal dit weer gebruik.

Corne L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne L
Enkelreisiger

Baie lekker gebly. Is spyt ek het nie 'n dag langer hier bespreek nie.

Al is die ablusiegeriewe nie aan die eenheid vas waar ek gebly het (Langhuis) nie, is dit sekerlik die netjiesste en skoonste wat ek in jare gebruik het. Jy is aangenaam verras om hierdie gehalte so ver weg van 'n stad af te vind. Daar is tot klein, skoon waslappies tot jou beskikking in die ablusieblok. Dit is ook tot beskikking vir die kampeerders. Ek het baie lekker in die kamer gebly. Die Langhuis se kamers deel 'n klein kombuisie met 'n gasstofie en mini-yskas. Daar is ook 'n swembad/dam waar afgekoel kan word. Is spyt ek het nie nog 'n aand hier bespreek nie. Maak seker jou motor het 'n volwaardige spaarwiel as jy dié grondpaaie wil ry. Dit kan jou bande beskadig.

Karin G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie.

Baie dankie, dit was 'n baie lekker en fantastiese ervaring en ons sal beslis weer by Vaalwater Bush Camp kuier en ons ervaring met ander deel.

Letitia O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Letitia O
Gesin met tieners

Rustig!

Rustig en skoon. Baie vriendelike mense.

Dalene R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op 'n permanente road trip vir afgelope vier jaar, min sulke rustige skoon netjiese plaasatmosfeer plekkies teëgekom.

My gevoel is dat hierdie baie goedkoop verblyf met baie duur liefde besit en bestuur word - vriendelike diens, skoon kamers en ablusies, groot verskeidenheid opsies om van te kies, kampering, net slaapkamer met deel badkamer en kombuis, cottages en een groot ou plaashuis. Puik.

Elise K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise K
Saam met vriende

Fastasmagories.

Konferensie was baie leersaam.

Susan T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T
Enkelreisiger

Onverbeterlik!

Hartlike ontvangs by ons aankoms! 5 ster diens - onberispelike en netjiese geriewe. Badkamers pynlik netjies en skoon. Alles wat jy benodig.

Brian M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and well kept, beautiful location.

Would recommend it anyone travelling to the Southern Cape.

Stuart S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable and excellent value for money.

Lovely and quiet. Clean and all basics provided. Water nice and hot. Excellent value for money.

Jacques G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G
Saam met vriende

Gasvryheid is noemenswaardig en waarde vir geld.

Verblyf was netjies, personeel baie vriendelik. Die enigste probleem veral in wintermaande waar dit baie koud is werk die sonpanele en gas geysers nie so effektief. Wat meebring dat daar nie genoegsame warm water is en die badkamer is ver vanaf die slaapvertrekke. Nie ideaal in wintermaande.

Harm V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Harm V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gemaklik en bekostigbaar.

Skoon, netjies, gemaklik en bekostigbare selfsorgverblyf, geskik vir 'n 1 nag oorslaap of as 'n 2 dag basis waarvan die omgewing te verken kan word. Wynglase sou baie welkom gewees het.

Stephanie Z - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie Z
Besigheidsreis

Dit was 'n asemrowende verblyf.

Ek wil net dankie sê vir Vaalwater vir die fantastiese aand wat ons oorgeslaap het. Die kamers was baie netjies en ons het snoesig en warm geslaap. Daar was lekker warm water die volgende oggend gewees.

Ferdi R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi R
Saam met vriende

Die stilte en rustigheid is kos vir die siel.

Vir reisigers wat hou van stilte en die ruwe natuur is hierdie beslis die plek om te besoek. Geriewe is skoon en alles wat mens nodig het is daar. Binne-braaiplek is wonderlik in die winter.

Rene P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P
Gesin met tieners

Heerlike kaggelvuur gemaak en gebraai binne in huisie.

Ons is vriendelik ontvang en die huisie was skoon en netjies. Dit was vir ons 'n heerlike karoo ervaring!

Sacharias V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sacharias V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Die geriewe was netjies en skoon. Miskien sal 'n paar ekstra bome die kampplek net verbeter. Baie gerieflik geleë, kan Baviaanskloof rustig die volgende dag deur toer.

Ember L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ember L
Saam met vriende

Baie lekker, maar onthou die warm goed.

Baie lekker, baie netjies, pad bietjie sleg vir 'n gewone voertuig en 'n entjie van 'n dorp af, maar die plek is baie baie lekker om by oor te bly!

Regg B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regg B

Rustige en mooi omgewing.

Rustige en mooi omgewing waar jy kan stap of bergfietsry.

Janis T - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Janis T
Gesin met klein kinders

Disappointed with bleak accommodation.

We booked for 4 people but the cottage was only equipped for 3. There was no form of heating and no hot water in the morning. There are no cooking facilities, only a microwave. We froze! We asked for 3 bags of wood at R10 each but the manager brought 2 and never gave us back our change for a R50 note! So when a knife and a glass broke we did not leave money - the glass was cracked anyway. Not worth R800!

Connie P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie P
Saam met vriende

Naby Baviaans, uitstekende verblyf.

Ons was 6 wat op pad na die Baviaanskloof was, het in 'n drieslaapkamerhuis (ons het die aand 'n probleem met die warmwaterkraan by die bad gehad, het dit die volgende dag rapporteer, dus behoort dit nie weer te lol nie) en 2 rivierhuisies gebly. Alhoewel ons 'n bietjie vroeg was, was alles reg vir ons, alles was skoon en netjies. Is ook slegs enkele kilometers vanaf die Baviaans.

Pieter S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek diep in die Karoo.

Baie netjiese basiese verblyf met alles wat jy nodig sal hê. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en die hout is lekker goedkoop. Ons sal definitief weer soontoe gaan.

Juliana C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana C
Saam met vriende

Vreeslik lekker.

Dit was 'n baie lekker ervaring. Die plekkie is mooi skoon en netjies en het alles in wat mens benodig.

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowmore-pad 200, Vaalwater Plaas, Willowmore, 6460, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNzU0N2Q5LTdmYjktNDFlOS05Y2E2LWVjMTdlNzYxOWIzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240  per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 200 Willowmore Road Vaal Water Farm 6460 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.491153169183 23.592660874128
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!