Vaalwater Akkommodasie by Vaalwater Rivieroord | LekkeSlaap
+8

Vaalwater Rivieroord

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R517, Gedeelte 3 van Haretebeespoort, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R242 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Vaalwater Rivieroord is op die oewer van die Mogolrivier, 2 km buite Vaalwater op die Thabazimbi-pad geleë. Dis perfek vir visvang-entoesiaste en diegene wat op soek is na 'n vreedsame wegbreek.

Dié oord beskik oor 6 selfsorg-eenhede, 'n karavaanpark en kamparea. Elke chalet het 2 slaapkamers met slaapplek vir 5. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Elke chalet het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die kampterrein bied ablusiegeriewe en kragpunte. Dit bied ook skadu en is naby die rivier.

Die funksie-venue het plek vir 150 en daar is 'n kontantkroeg.

Die Jan Botha-museum is definitief 'n besoek werd.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 10 resensies vir Vaalwater Rivieroord
Netheid
3.1/5
Diens
2.8/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ligging

  • R517, Gedeelte 3 van Haretebeespoort, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Vaalwater Rivieroord het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R242
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R242
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R517, Gedeelte 3 van Haretebeespoort, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwYrphjobtfc5letxwUk6jI8peOsJyvKEISJtewUvBALpIxzVfk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R242  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 4 R517 Portion 3 of Haretebeespoort 0530 Limpopo 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -24.277667734457 28.084563016891
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za