Sea Park Akkommodasie by Vakansie Chalet | LekkeSlaap
+17

Vakansie Chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Casuarinaweg 4, Suidkus Riviera, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vakansie Chalet is in Port Shepstone, 'n kusdorp by die mond van die Mzimkulurivier, die langste rivier aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Port Shepstone bied allerlei doendinge soos zipline-toere, die hoogste kommersiële abseil in die wêreld, pragtige strande en watersport, wat dit 'n uiters gewilde bestemming onder avonturiers en vakansiegangers maak.

Die eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en enkelbed bo. Daar is nog 'n enkelbed in die sitkamer. Die badkamer het net 'n bad. Bring asb. eie handdoeke saam.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met oond, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Braai-area en veilige parkeerplek word voorsien.

Gaste moet asb. hulle eie beddegoed, kussings en handdoeke saambring, sowel as hulle eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -kabels.

Doendinge in die omtrek sluit swem, visvang, snorkel, skubaduik, skibootry, bootritte, jetski, wildritte, perdry, 4x4-roetes en gholf in.

Slaapplek

’n Bespreking by Vakansie Chalet sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Casuarinaweg 4, Suidkus Riviera, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Casuarinaweg 4, Suidkus Riviera, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlpJvAJseN6HrR73rL9H2tc8d6IuaqD8Ceni8Nr2ZhRHpDNq5sr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 6) 4 Casuarina Road Suidkus Riviera 4241 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.705566023508 30.482936378806
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za