Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vakansie Huis by die See

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Vakansie Huis by die See
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karin B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Onvergeetlike vakansie! Waarde vir geld!

Ons het heerlik gekuier by Vakansie Huis by die See! Dit was die perfekte ligging naby die see en die huis self was groot genoeg vir 6 volwassenes. Die gasvrou was so behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Die huis is ingerig met elke denkbare gerief. Ons sal definitief weer daar wil kuier in die toekoms. Bettysbaai sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vakansie Huis by die See se terugvoer

Baie dankie Karin! Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê en julle sal altyd welkom wees om weer by ons te bly in die toekoms.

Vakansie Huis by die See
Marsia R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marsia R

Stilte, skoon, privaat, rus, afskakel, stoepbraai, naby aan die strand, boekleesbank.

Ek en 3 groter kinders (tussen 29 en 38) het heerlik gebly. Die plekkie was silwerskoon, goed toegerus en met die groot stoep 'n reuse aanwins selfs toe die wind dae lank gewaai het. Dit is veilig, werklik loopafstand van die strand en ons het gebruik gemaak van al die 'trails' in die omgewing. Dit is stil, afgesluit van bure met uitsig op 'n groot berg, die mooiste sonsondergange. Die aparte woonstel onder was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet R
Gesin met klein kinders

Absolutely marvellous. The house is very well set up.

We had a really special holiday for 3 generations: Granny and Grandad, daughters from Cape Town and Joburg with husband and baby. We all relaxed and enjoyed our time together.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vakansie Huis by die See se terugvoer

Thank you very much, Janet. It was an absolute pleasure to host your family of three generations. You were perfect guests and will always be more than welcome to stay with us again in the future.

Vakansie Huis by die See
Zara V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zara V
Gesin met tieners

The house was very spacious. It was clean and well kept. The house had everything (for example, crockery and cutlery for all occasions).

The location of the house was nice as it was a short walk from the beach. It is nice and quiet in the area. All in all, it was a good experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vakansie Huis by die See se terugvoer

Thank you Zara. It was a pleasure to host you and you were wonderful guests.

Vakansie Huis by die See
Gillian H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian H

Fantastic location. Wonderful house with amazing facilities.

Absolutely lovely house with every amenity needed for a large group of people and within walking distance of Silversands beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vakansie Huis by die See se terugvoer

Thank you very much, Gill. It was a pleasure to host you and your family.

Vakansie Huis by die See
Guy L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy L
Gesin met klein kinders

A wonderful and relaxing stay.

Perfect location - close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vakansie Huis by die See se terugvoer

Thank you Guy. Glad you enjoyed the stay. It is always a pleasure to host you.

Vakansie Huis by die See
Shelley O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley O

It would have been nice to be told in advance that the dishwasher was out of order. Washing 3 sets of dishes for 6 people puts a damper on the vacation feel.

House is great for 2 sets of guests staying together, but each having their own separate space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guy L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy L
Gesin met klein kinders

Relaxing holiday. Wonderful accommodation.

My family has stayed in Betty's Bay many times before, but this house is by far our favourite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma A
Saam met vriende

Beslis 'n aanbeveling!

Baie netjies, en sowaar waarde vir jou geld. Die dame van die huis is ook baie vriendelik en altyd daar om 'n vragie te antwoord (via e-pos). Dankie Karin, ons het beslis die huis geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole-ashley J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole-ashley J
Saam met vriende

Satisfaction to the maximum.

Wow I can't explain how much we loved the house and the whole setup of it. Everything we needed was there to make our stay as comfortable as possible. We loved every bit of the Vakansie Huis by die See.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marshall M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall M
Saam met vriende

Was baie nice.

Plek is baie rustig en groot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovers Walk 2093, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJfeiWCyaPiNlGRdBu6mj3kTQxYscK4rG1w8pufTlRCZxCkDwzc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 2093 Lovers Walk Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367807074553 18.877216095909
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem